This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 18 clues. Answers range from 3 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Drankie
Pakkie
Gly op die sneeu
Ruiker
Piet (politiek)
Een van die oudste berge in die wereld
Die langste wynroete ter wêreld (6-8)
Die grootste vleisprodusent in Afrika (4-6)
Een van die vinnigste soogdiere op aarde
Rooibostee word slegs hier gevind
Die eerste premier van suid -afrika (5-5)
Die oudste bestaande struktuur in Suid -Afrika (7-2-5-4)
Grootste en stadigste wildsbok ter wêreld
Die wêreld se grootste voël
Bekende SA kunstenaar gebore in 1894 (4-5)
Suid-Afrika se nasionale vis
Die nasionale boom (7-8)
Hoogste berg in Afrika