This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
_______________ is hoë gebiede met steil sykante.
________________ is hoë gebiede, maar kleiner as berge.
DIe lae gebiede tussen heuwels en berge is _________________
Riviere is ________________ vars water wat heuwel-af vloei.
Die meeste riviere het hul _____________________ in hoë berge.
ʼn _________________ is ʼn smal strook land wat in die see uitsteek.
ʼn __________________ is ʼn deel van die see, gedeeltelik deur land omring.
Die ______________________ is die smal strook land langs die see.
Watter waterval is die tweede hoogste in die wêreld?
Watter baai grens aan Kaappunt?