Verskillende gelowe Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die Hindoe glo in _____________________ gode.
Die Joodse simbool is die ster van _____________________.
Watter dag gaan die Christene kerk toe?
Vir tradisionele afrika godsdiens is ___________________ belangrik.
Wat is die heilige boek vir die Jode?
Wie glo in die hemel en die hel?
Waar aanbid Moslems?
Waar aanbid Christene?
Wat is die Boeddhiste se simbool?
Wat is `n betekenisvolle plek vir die Hindoes?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.