Kruppel Engel Hoofstuk 2 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Classic Literature has 16 clues. Answers range from 5 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Watter tipe werk wil Tina nie eendag doen nie?
Wat leer die dorpskool nie vir die kinders nie?
Hoe oud was Ma Lettie toe sy swanger geraak het met Tina?
Ma Lettie wil nie praat oor…
Hoe het Pa At reageer toe hy hoor dat Tina vir Stefaans Marais gaan vra het om te betaal vir die dorpskool?
Wat is Tina se klein Boetie se naam?
Wat is Tina se klein sussie se naam?
Watter tipe werk doen pa At?
Wat is die naam van die plaas waar Tina-hulle bly?
Van Noodt se bruin woonbuurt het net soveel ___________ as kerke.
Ant Merlin is _______ se ma.
__________ wou vir pa At met 'n mes steek.
Wie is Oom Ketôt se vrou?
Ma Lettie is ________ toe sy hoor Tina wil dorp skool toe gaan.
Stefaan Marais is Tina se _____________ pa.
Pa At kry ________ wanneer hy baie kwaad is.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Die kruppel engel (TINA)

Matching Quiz

DIE KIND- HOOFSTUK 7

Matching Quiz

ASEM Hoofstuk 1

Crossword

Die kruppel engel

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

Sinonieme

Crossword