This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 35 clues. Answers range from 2 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Afrikaans vir pothole
Tina het dit gelees.
Afrikaans vir lift
Plaasskool se naam
Tina wil na haar toe gaan.
Rosy werk hier.
Die rooi motor het so gelyk.
Jakob se vel is so.
Daar is sulke goed tussen Jakob se neus en lippe.
Jakob het nie sulke goed nie.
Afrikaans vir eyebrows
Jakob bind sy broek hiermee vas.
Jakob praat so.
Stefaans se plaas
Jakob is 'n __________.
Stefaans se drank is so oud.
Jakob het hiermee weggery.
Stefaans se ma
Ant Lya noem Stefaans so.
Ant Lya is 'n ou ______ wat nie nuwe maniere wil leer nie.
Die plaashuis het so geruik.
Tina bly hier.
Stefaans het met hom stry gekry.
sinoniem vir predikant
skaapskeerders
Tina se mense lyk so.
Tina se neus lyk so.
Tina se familie het sterk __________.
Tina se hare is nie so nie.
Stefaans het 'n foto hiervan in sy studeerkamer.
Die boeke in Stefaans se studeerkamer gaan hieroor.
Tina se prootmaakpa
Stefaans sal hiervoor betaal.
Tina het gedink Stefaans kon haar dit gegee het.
Stefaans sal die geld vir hom gee om vir Tina se ma te gee.