Die kruppel engel Hoofstuk 1 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 27 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wat is die naam van die plaasskool waar Tina graad 7 voltooi het?
Vul die ontbrekende woord in die oop spasie in. Tina wil _____________ met die hoop op 'n beter toekoms en opvoeding.
Waarheen is Tina op pad?
Op watter manier beplan Tina om Kaapstad toe te gaan?
'n Motor hou stil en 'n seun klim uit. Wat is die seun se naam?
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Hy is _____________ en hy stink.
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Daar is ______________ tussen sy neus en mond.
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy vel is droog en hy het geen ooghare of ____________________ nie.
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy ____________________ oog traan.
Wat is die naam van Stefaans Marais se plaas?
Ant Lya is Stefaans Marais se _____________________.
Hoe oud was Tina se ma toe Tina gebore is?
Tina se ma sê dat Tina 'n _______________ is.
Hoe laat Tina se ma haar voel oor die feit dat sy gebore is?
Pa At is Tina se _________________________.
Pa At is Tina se _________________________.
Tina vra vir Stefaans Marais vir geld om _____________________ toe te gaan.
Waarvoor moet Stefaans alles betaal?
Waarvoor moet Stefaans alles betaal?
Waarvoor moet Stefaans alles betaal?
Waarvoor moet Stefaans alles betaal?
Waarvoor moet Stefaans alles betaal?
Waarvoor moet Stefaans alles betaal?
In watter taal gaan Tina in die ander skool leer?
In watter taal het Tina by die plaasskool geleer?
Tina se suster se naam is______________ .
Tina se broor se naam is ______________

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Sue verlowing

Crossword

Die kruppel engel

Crossword