This printable crossword puzzle on the topic of Physical Education & Fitness has 12 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
______ is die hoeveelheid keer wat jy per week oefen.
______ van die oefensessie bepaal hoe hard jy oefen.
Jy moet tenminste ______ keer per week oefen.
Voor oefening word daar _______ gedoen.
Na oefening word daar ______ gedoen.
Ons doen strek oefeninge om meer ________ te word.
Terwyl ons oefen moet ons baie ______ drink.
______ is baie goed vir ons gesondheid.
Dis belangrik om vir die Juffrou te _____ tydens 'n les.
Ons moet tenminste ____ minute per dag oefen.
As ons oefen dan word ons spiere _______.
Tydens oefening leer ons nuwe _______.