This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die kind is so______ vir die donker dat sy broek bewe.
Sy betaal met R10 en kry R2 _______
Die ____ steel al my geld.
Dit ___ baie geld om boeke te koop.
Hy was baie ___ voor sy partytjie.
Dit is ___ om te jok.
Die sak is leeg, daar is ___ in dit nie.
Dis goeie manier om dankie en ___ te se.
Hy was ___ toe die dief sy geld steel.
Jy moet boeke ___ as jy dit geleen het.