Afrikaans ( Vul die regte homofoniese woord in ) Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 24 clues. Answers range from 2 to 8 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die kind het `n R10 (nood / noot ) opgetel .
Ons ( reis / rys ) altyd per bus Kaapstad toe .
Die Chinese hou van hulle ( reis , rys )
Die diere ( wei / wy ) in die veld .
Ons loop op die ( rant / rand ) van die kanaal .
Die skerp sontrale ( blyk / bleik ) die wasgoed .
Die pasient ( lei / ly ) aan `n ernistige siekte.
Die man het `n ( ys / eis ) teen sy vrou ingesit .
Hy die die ( vier / vuur ) aangesteek .
Die ( lig / lug ) was te skerp vir sy oë
Die bome ( bot / bod ) in die Lente.
Ek was die ( lyer , leier ) van die span .
Hy was ook `n ( lit / lid ) van die bende .
Ons ry teen `n ( styl / steil ) bult uit .
Die kind rook sy ( entjie , endjie ) skelm in die kamer.
Die atleet het nog nie sy top ( bereik / beryk ) nie .
Die man ( skuld / skild ) my baie geld .
Hy ( breuk / breek ) die bord.
Die natuur is baie ( faal / vaal ) in die Winter .
Die meisie ( skud / skut ) haar lyfie in die dans .
Hy gebruik `n ( boortjie / boordjie ) om `n gat te maak .
Die kind ( weier / wyer ) om sy werk te doen.
Die lyk lê in die ( kus / kis ).
Die kind het baie ( reik / ryk ) ouers .

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

HERSIENING 3

Crossword

Die kind

Crossword

Idiome

Crossword

Die lewe van Josef

Crossword

Bywoorde

Crossword

Idiome

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

Homofone

Crossword