Idiome Crossword

This printable crossword puzzle has 21 clues. Answers range from 3 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Iets vir 'n ______ en 'n ei verkoop.
Sy oë is groter as sy ______.
Die kind het lang _____.
Die appel val nie vêr van die _____ nie.
Dis soos _____ op 'n eend se rug.
Sy is haar pa se _______.
Hy eet met lang _____.
____ uit die mou gelaat.
'n Mens kan nie _____ uit 'n klip tap nie.
Hy het 'n _______ met my te skil.
Hy is 'n ou _____.
Hoog in die ____.
Buig die ______ terwyl dit nog jonk is.
Ledigheid is die _____ se oorkussing.
Hy slaan die _____ op sy kop.
Elke kraai dink sy ___ is die witste.
____ soos die graf.
_______ hond verbrand sy mond.
Hulle ____ hoër as wat hulle vlerke lank is.
Sy bak _____.
'n ____ eier is beter as 'n leë dop.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Blokraai1

Crossword

Voorsetsels

Crossword

Troeteldiere

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Voorsetsels

Crossword

GEVAARLIKE LOPIES

Crossword

Die lewe van Josef

Crossword

Bywoorde

Crossword

Idiome

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword