Idiome blokkiesraaisel Crossword

This printable crossword puzzle has 20 clues. Answers range from 3 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Moenie appels met ........... vergelyk nie
Die wind van onder jou ........ hê
Die ....... uit die mou laat
Daar is n ....... in die gras
Water in die ....... dra
Sy is daar 'n ....... op droë grond
'n Roos tussen die .......
'n Geheue soos 'n ....... te hê
Jou eie ...... afsny
In iemand se ....... krap
Hy is 'n harde .......
Hy voel ....... vir iets
Nie onder 'n ....... uitgebroei wees nie
Die ....... van die seekoei
Ridder op 'n wit .......
Al dra 'n aap 'n goue ......., bly hy steeds 'n lelike ding
Laat die herinneringe jou nie ....... nie
Uit die oog, uit die ........
Die swaard van ....... hang oor jou kop
Die ....... delf

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Idiome

Crossword

Drama

Crossword

DRAMA

Crossword

RAAI RAAI

Crossword

Kwartaal 3 Toets

Crossword

Bywoorde

Crossword

Idiome

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword