This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 5 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie het graag lyf weggesteek as daar werk gedoen moes word?
Brommer vlug as hy iemand hoor en tree soos 'n ___ op.
Voltooi die volgende sin": "Ons is nie vlieë wat van ander se ___ lewe nie."
Vlieg is van mening dat bye vandag nog vir ___ kos maak, terwyl brommers tevrede moet wees met min.
Watter kleur is Brommer se lyf nadat dit nie meer goud bruin soos By se lyf is nie?
Vir wie moet daar gedurig kos gesoek word en teruggedra word nes toe?
Watter seisoen is dit wanneer die wêreld bruin en kaal is?
By is 'n vegter en is dapper wanneer hy hom teen ___ verdedig.
Wat het op die tafel gestaan toe Brommer in die kombuis in vlieg?
Wat suig Brommer en By uit die blomme uit?