This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Gee 'n sinoniem vir vroeg oggend.
Wanneer iemand nie lui is nie en hard werk noem ons dit?
Watter seisoen is dit wanneer ons sê die wêreld is bruin en kaal.
Gee die intensiewe vorm vir dik:
_____________ lewe van ander se oorskiet.
Wanneer iemand bang is om iets te doen is hy_________________
Wanneer iemand vinnig en lelik eet noem ons dit _______________
Iemand wat studeer het om kos te maak noem ons 'n ______________
Zoem-zoem is 'n voorbeeld van: alleterasie/asonansie/klanknabootsing/spelling
Van hoeveel verskillende karakters lees ons in die verhaal?
Ons sê iemand is vol _________________ as hulle nie iets wil doen nie.
Brommer en by is ______________
Iemand wat bang is vir niks nie is ___________________
Antoniem vir vol
Sinomiem vir kwaad
voorgereg, hoofgereg en _______________