This printable crossword puzzle on the topic of Other Languages has 10 clues. Answers range from 2 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Watter insek het geel en swart strepe?
Watter insek is meestal groen?
Waar kry Bye hulle kos vandaan?
Die kleur van 'n Brommer
Die klank van 'n By?
Waarmee steek 'n By?
Die vloeistof wat Bye uit Blomme suig
Waar op leef Brommers?
Die klank van 'n Brommer
Die eintlike broer van 'n Brommer