Die orkes Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Music has 12 clues. Answers range from 4 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die viool, altviool, ________ en kontrabas is die belangrikste lede van die strykfamilie.
Die _________ lyk net soos die viool, maar is 'n klein bietjie groter.
Waarvan word die hare van die strykstok gewoonlik gemaak?
Strykinstrumente se snare maak 'n geluid wanneer jy dit pluk of daaroor _________.
Die _______ is die grootste strykinstrument en die speler moet staan terwyl hy dit speel.
Hoe groter 'n instrument is, hoe (laer / hoër) is sy klank. Kies die korrekte woord.
Die ________ het die laagste klank van die houtblaasintrumente.
Die dwarsfluit is 'n lid van die ___________ familie.
Watter koperblaas instrument het die hoogste klank?
Die tromboon is 'n lid van die ________________ familie.
Slagwerkinstrumente se klank word gemaak deur dit te slaan, skraap of __________.
Die _________ familie bestaan uit die grootste verskeidenheid instrumente.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Diere

Crossword

Energie

Crossword

Natuurwetenskap

Crossword

Vrystaat

Crossword

Geskiedenis

Crossword

Biome

Crossword

Gedig Terme

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword