This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Proses waar plante sonligenergie gebruik om suurstof te produseer
Die grootste bron van energie
Iets wat in iets anders gaan om dit te laat begin
'n Ketel gee die volgende uitset-energie
Wat is die inset-energie vir 'n viool?
Dit gelei klank van buite na die oorkanaal
Dit maak gehoor moontlik
Hoe hoog of laag klank is
hoe hard of sag klank is
Wat gebruik ESKOM om elektrisiteit op te wek?