lewensorientering 2 Worksheet

This printable matching worksheet on the topic of Environmental Science has 12 questions and answers to match. This matching worksheet is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

wanneer die lug bemors word met giftige gasse
Die week in die jaar wanneer ons bome plant
rye bome help om dit uit te blok
rye bome dien ook as 'n tipe "muur" en kan iets in die natuur uitblok
wanneer bome se blare die vuil lug skoon maak kry ons...
daar is baie __________________________ in water wat besoedel is wat sleg is vir plante en diere van boere
As ons die grond, water en lug bemors
'n proses in die natuur wat water skoon hou
diertjies wat afvalmateriale afbreek en in voedingstowwe verander
gebiede wat oorstromingas verminder en water absorbeer
hope skille en ander kosafval wat ons gebruik om ons plante te laat groei
wanneer ons van ons produkte weer gebruik en so die omgewing probeer skoon hou

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Maniere van boer.

Crossword

minerale en mynbou

Crossword

Gedig Terme

Crossword

Sigwoorde

Crossword

Grondbesoedeling:

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword