This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 4 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Plekke naby riviere en mere wat altyd nat is en waar grasse en riete goed groei
'n manier van water stoor
party gemeenskappe kry hul water op hierdie rivier
kinders moet soms baie ver loop om water hier te gaan kry vir hul daaglikse behoeftes
'n spoort put wat baie diep is en spesiale masjiene nodig het om dit te grawe
Wanneer water vanaf die rivier na dam gaan moet dit eers skoongemaak word by die ____________
Die voorwerp wat water deur die pype na hul verskillende plekke kry
Watter stowwe in skoonmaakmiddels dra by tot waterbesoedeling
Afval wat vanaf ons toilette kom noem ons _______________
Boere gebruik _______________________ wat skadelike stowwe bevat.
Wanneer ons water skoon en veilig maak om weer te gebruik noem ons dit __________________
Wanneer ons water versamel of bere noem ons dit ______________