This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 4 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat word dit genoem om iets te besoedel of om dit vuil te maak, te bemors of te besmet?
Dit is n ....... park met groot koeltebome.
Wt word die materiaal genoem wat nie meer benodig word nie en weggegooi of vir 'n ander doel herwin word?
Wat word die houers genoem wat wys die afvalmateriaal ingegooi moet word?
Wat word papiere, blikkies, glas en kos genoem wat orals rond gegooi is in die omgewing?
Wie het die parkie skoon gemaak en al die rommel opgetel?
Noem n voorbeeld van enige villusmiddel wat in die omgewing voorkom wat mense neergooi.
Waarvoor kan skille, doppe en stronke gebruik word ?
Wat het die Rommelhelde gebruik om die glas op te tel?
Ma Tjommel maak die ....... oop en haal lekker koeldrank uit?
Wat word die prosses genoem wanner rommel/ villus in afvaldromme gegooi en iets nuuts gemaak word uit die afval?
Mense ..... ons omgewing deur rommel neer te gooi?
Die ..... van glas kan n mens maklik sny?
Die rommelhelde was ..... want die parkie was vol afval.
Waarna toe het die rommelhelde gaan stap ?
Met wat was die stukkies blikkies opgetel ?
In watse houer word die blikkies ingegooi?
Afval word gebruik om ..... mooi te maak ?
Tot wat kan besoedeling lei?
Is besoedeling voordelig of nadelig vir die omgewing?