This printable crossword puzzle on the topic of Other Holidays & Seasons has 12 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Oor hoeveel dae strek die Diwali fees?
Op die hoeveelste dag van die maand word die skaapram of boklam geslag?
Wat is die heuwel se naam waar Jesus herdenk word?
Wat is die naam van die moslemfees?
Die Oos-Kaap word gekenmerk deur die _____ wat met hulle witgeverfde gesigte rondloop.
Wat word die moslems se huwelikseremonie genoem?
Wat word die seremonie genoem wat dertien jarige Joodse seuns ondergaan?
Waar word al die Moslem seremonies gevier?
Wat is die fees van insameling?
Wat is die fees van eerstelinge of die fees van die weke genoem?
Wat noem mens die Joodse Nuwejaar?
Ander woord vir "Fees van die Lote"