This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 22 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
wanneer hulpbronne nie weer gebruik kan word nie
goud mineraal word baie gebruik in...
die blink dele van masjiene word gemaak van...
wanneer juwele nie van goud gemaak is nie word dit van 'n duursamer metaal gemaak...
__________________ word gebruik in snymasjiene
die mineraal wat gebruik word in die maak van blikkies en batterye is...
meeste elektriese drade word van ____________ gemaak omdat dit 'n baie goeie geleier is.
hierdie mineraal vorm oor miljoene jare van die oorblyfsels van dooie plante
die belangrikste gebruik van steenkool is as brandstof vir die maak van ...
waar word steenkool verander in 'n vloeibare brandstof?
in nywerhede kan ons steenkool ook gebruik vir maak van ....
ons gebruik daagliks steenkool in ons huise op hierdie manier
tipe mynboumetode waar minerale naby die aardoppervlak voorkom
die wereld se grootste mensgemaakte myn
kimberley myn is ook bekend as die...
mynboumetode waar daar diep onder die grond tonnels en skagte gegrawe word
die pype wat verkoelde lug onder in die myne bring
hierdie strukture help om die tonnels in myne in plek te hou
hierdie middel speel groot rol in die besoedeling van die omgewing by myne
mynwerkers gebruik__________________ om rotse en minerale uit te breek
siekte wat mnwerkers kry
veiligheidsmaatreel