This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Diere met geraamtes
Eskom maak elektrisiteit daarvan
Batterye langs mekaar
Wanneer sonenergie omgesit word in elektrisiteit
Die funksie van die Oor
Diere maak gebruik van dit om saam te smelt met die omgewing
Die deel van die menslike skelet wat ons regop hou
Die siekte word veroorsaak deur 'n tekort aan Vitamiene D
Die Fase voor Volwassene
Die plek waar 'n ongebore baba groei en ontwikkel
Hierdie stowwe word gevorm wanneer 'n suur en 'n basis gemeng word
Tamatiesap word as die tipe stof geklasifiseer
Wanneer vaste stof verander in vleoistof
Verhoed dat yster roes
Voorbeeld van oppervlakwater