This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 4 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Steenkool is 'n __________________.
Een van die klein vyf.
Dit beskerm die brein.
Jou _________________ bestaan uit 33 werwels.
Liggaamsdele wat kan saamtrek en strek.
'n Dier wat net diere (vleis) eet.
Die vermoe om krapmerke te weerstaan.
Die oordrag van hitte in 'n metaal.
Dit word van yster en koolstof gemaak.
Die Romeine het dit gebruik.
Dit is 'n tipe grond wat uit baie klein deeltjies bestaan.
'n Tradisionele materiaal om te weef.
Dit word gemaak van nitrogliserien.
'n Voorwerp wat energie in die vorm van elektrisiteit stoor.
Elektrisiteit vanaf kragstasies.
'n Veer word kleiner wanneer jy dit _____.
Motors gebruik vere om skokke te _____.
Stawe van 'n voertuig.
Dit maak bene hard en sterk.
'n ______ het net 33 rugwerwels.