This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 17 clues. Answers range from 6 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Plegtigheid in die Joogde geloof
Godsdienstige bevestigingsplegtigheid in die Christelike geloof.
Xhosa-mondigwordingsritueel
Dit gee die uiteensetting van die agtergrondinligting wat nodig is om die storie behoorlik te verstaan.
Dit word ook die draaipunt genoem, wat ’n positiewe of negatiewe verandering in die protagonis se sake aandui.
Wanneer kuns gebruik word om oor iets in die samelewing te protesteer.
Wanneer kuns gebruik word om verset teen n regering of maghebbers uit te druk
'n klein stukkie van iets groter.
Behoort aan almal, word deur almal gedoen, geglo, gevoel, herken, deur almal op dieselfde manier gesien.
Omstandighede wat die agtergrond vir ’n gebeurtenis, stelling of idee vorm en dit verstaanbaar maak.
Plot van of reeks gebeure in ’n roman, toneelstuk of rolprent.
Dele van ’n drama.
Om woorde duidelik en uitdruklik uit te spreek.
Masjien wat in 1877 uitgevind is wat klank opneem.
Die stemming wat deur die toneelskikking geskep word.
Geverfde strukture van ’n stel wat ‚n bepaalde plek suggereer.
’n Religieuse seremonie wat bestaan uit sekere aksies wat voorgeskryf is in ’n spesifieke orde.