This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 3 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Gesprek wat op 'n rekenaar of selfoon getik word terwyl dit aan die internet gekoppel is
Die oorplasing van geld vanaf een rekening na 'n ander deur gebruik te maak van die internet en internetbankdienste
Wêreldwye rekenaarnetwerk wat aan mekaar verbind is deur telefoonkabels, sateliette, mikrogolwe, om hulpbronne te deel en kommunikasie moontlik te maak.
'n Versameling rekenaar of rekenaartoestelle wat deur een of ander kommunikasiemedium gekoppel is.
Byeenkoms gehou deur twee of meer mense op verskillende plekke waar 'n rekenaarnetwerk gebruik word om videodata te stuur.
Klein netwerk binne iemand se huis wat toestelle aan mekaar verbind.
Netwerk toestel wat toestelle instaat stel om koordloos in 'n netwerk te kommunikeer.
Beheer alle kommunikasie en sekuriteitsmaatreëls binne 'n netwerk.
Word gebruik om 'n rekenaar aan die res van die netwerk te verbin.
'n Rekenaarnetwerk vir 'n individu, wat oor 'n paar meter strek.
'n Toestel wat gebruik word om rekenaars in 'n netwerk aan mekaar te verbind.
'n Soort kabel wat gebruik word in 'n LAN opset.
Permanente digitale konneksie wat gebruik maak van 'n telefoonlyn.
Ingeboude skakel na 'n ander, verwante webblad.
Program wat na dokumente op die internet soek.
Maatskappy wat oor 'n vinnige, permanente internekoppeling beskik. Verkoop internetdienste aan individue vir 'n maandelikse bedrag.