This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Chemikalieë wat gebruik word om plante beter te laat groei.
Soliede toiletfval.
‘n Siekte wat deur kieme in menslike Ontlasting veroorsaak word.
‘n Siekte wat jou ontlasting baie los en waterig maak.
Al die verskillende soorte plante, diere en ander lewende goed wat in ‘n ekostelsel bestaan.
Menslike afval wat in die toilet afgespoel word.
‘n Gebied wat die grootste deel van die jaar deur vlak water bedek word.
Boerderypraktyke soos beeste aanhou en eetgewasse verbou.
Fabrieke en besighede wat materiale en goedere vervaardig of verwerk.
Hoe veilig ons water is om te gebruik.
‘n Gebied van laagliggende gelyk grond wat sag en nat is.