This printable matching worksheet on the topic of Afrikaans has 26 questions and answers to match. This matching worksheet is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Meting van hoeveel mense daar in ‘n gebied is
Die manier waarop mense oor die wereld se oppervlak versprei is
Word gebruik om bevolkingdigtheid aan te dui
Natuurlike omgewings faktore
Faktore wat deur mense beinvloed word
Faktore wat geldelikke sake beinvloed
Bevolkingsgroei en beweging faktore
Hoe lank ‘n mens kan lewe
Wanneer mense uit hulle land wegtrek
Wanner mense na ‘n verskillende kontinent trek
Wanneer jy van die stad na ‘n plaaslike gebied trek
Toename in die aantal mense wat in dorpe en stede woon
Huidige kontinente wat jare terug aaneen was
Magma wat opstyg, afkoel en kristalliseer
Gesteentes wat deur druk en temperatuur verander is
Sedimente word afgeset deur wind, water en ys. Dit bou op in lae
Plek waar seismiese golwe die oppervlak bereik
Plek waar die aardbewing begin
Word gevorm wanneer nate en krake in granite ondergronds verweer
Word gebruik om die intensiteit van die aardbewing te meet
Teorie wat die beweging van plate en prosesse langs die plaatgrens verduidelik
Pers grond saam en rek dit weer uit
Grond gaan op-en-af en heen en weer
Vulkane wat nogsteeds uitbars
Wys geen teken van aktiwiteit nie, maar kan in die toekoms uitbars
Vulkane wat waarskynlik nooit weer sal uitbars nie