This printable crossword puzzle on the topic of Plate Tectonics & Volcanoes has 19 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Is die middelpunt van `n tornado
Is al die geboue , kanale en kragpale van `n gebied.
Is warm en Koue lug wat draaiing veroorsaak.
Word gewoonlik deur aardbewings veroorsaak.
Is die bek of opening van vulkane.
Is warm vloeibare materiaal diep onder die aardoppervlakte.
Is warm vloeibare materiaal bo die arrdoppervlakte.
Word gebruik om aardbewings se sterkte te meet.
Natuurramp veroorsaak deur te veel reen.
Die aarde skud en skeur.
Iemand wat die struktuur van die aarde bestudeer.
Aardplate wat teen mekaar skuur en aardbewings veroorsaak.
Verskuiwing van aardplate wat valleie en skeurvalleie vorm.
Kan na aardbewings steeds gevoel word.
Natuurramp wat menslik en natuurlik veroorsaak kan word.
Buitenste deel van die aarde waarop ons leef.
Iets onheilspellend veroorsaak deur die natuur.
Die plek waar `n aardbewing begin .
Plek waar aardbewings die ergste gevoel kan word.