ABIOTIESE FAKTORE Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Ecology & Evolution has 20 clues. Answers range from 5 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Waslagie op plante se blare.
Die verlies aan water, in die vorm van waterdamp, deur die bogrondse plantdele, hoofsaaklik deur die huidmondjies.
Dier wat hulle liggaamstemperatuur konstant hou ongeag die omgewingstemperatuur
Somerslaap.
Plante wat aangepas is om in uiterse droë toestande te groei bv. alwyne.
Reën, sneeu, dou, hael, ryp en mis wat bekend staan as _______.
Die veranderinge in die gemiddelde weerpatrone van die aarde.
Plante kan stikstof net opneem in die vorm van _______.
Die verhoging in kweekhuisgasse lei tot ‘n verhoging in die gemiddelde temperatuur van die aarde.
Verbranding stel ook _______ vry.
Lewende organismes in 'n ekosisteem.
Nie-lewende komponente in 'n ekosisteem.
Posisie van ‘n gebied met betrekking tot die son.
Groot gronddeeltjies met baie lugspasies wat goed kan dreineer.
'n Ander term vir grond.
Kom in groot hoeveelhede in die atmosfeer voor, maar kan nie in hierdie vorm deur plante of diere gebruik word nie.
Water bereik die atmosfeer deur _____.
Vrugtebome, koring en mielies.
‘n Steil helling se waterafloop is vinniger en veroorsaak gewoonlik ______.
Lig, temperatuur en water.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Aardverwarming

Crossword

Klimaat en weer.

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

Biotiese faktore

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword