Graad 7 blokkiesraaisel Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Other Languages has 18 clues. Answers range from 6 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Word veroorsaak wanneer sonhitte in die aarde se atmosfeer vasgekeer word deur kweekhuisgasse.
Tyd wanneer puberteit voorkom
Kom in warm rivierwater voor wat ideal is vir bakterië
Mense verskil van mekaar
Bevat nutriente van alle voedselgroepe
Verwagtinge gebaseer op geslag
Verwagting om aan iets te voldoen
Toelaatbare kos vir Moslems
Dwelmmiddels wat maklik verkrygbaar is en tot die gebruik van ander dwelmmiddels kan lei.
Die stof wat ons uitasem. Reënwoude ssorg dat daar minder koolstofdioksied in die lug is.
Toelaatbare kos vir Jode
Is ‘n onsigbare kweekhuisgas wat deur vee uitgeskei word en in opvullingstereine geproduseer word
Vind die middelgrond
As jy gevoelens van pyn, angs, depressie en moegheid ervaar wat plaasvind as iemand ophou sekere dwelmmiddels gebruik.
Hoe ons onsself sien en oor voel
Suurreën word veroorsaak as gasse wat die gevolg van brandende fossielbrandstof is, reageer met chemise stowwe in die atmosfeer en dan aarde toe val.
Iemand is tolerant teen ‘n dwelmmiddel as hulle al hoe meer van ‘n dwelmmiddel benodig om dieselfde effek te kry
‘n Verslaafde is iemand wat ‘n onbeheersde gewoonnte het om alcohol en ander dwelmmiddels te gebruik

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Fotosintese.

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

ABIOTIESE FAKTORE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword