This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Dit reen ______________________ en honde.
Ek gaan gou 'n _______________ knip.
Iemand het nie al sy ____________________ op hok nie.
Van 'n padda _________________ probeer pluk.
Vir jou 'n kat in die _________________ koop.
Al dra 'n ______________ 'n goue ring, hy is en bly 'n lelike ding.
Die plaashond wat so oral saamry op die bakkie is 'n regte ___________________.
Ek kort 'n ______________________ om my kos huis toe te vat.
Jy is besig om te ________________________, wanneer jy lyftaal gebruik.
'n Persoon wat altyd kerm en kla is 'n regte __________________________.
Iemand wat bekend is noem jy 'n ________________________.
'n __________________________ is 'n persoon wat graag laat in die bed bly le.
Kan ek jou _____________________ leen om my woord te verwyder?
Jy gebruik 'n __________________________ om die wiskunde somme uit te werk.
Ag jinne ma hy is so ______________________, ek kan hom opvreet!
______________________ is die lied van sekere voels.