This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Persoon wat 'n bus bestuur.
Persoon wat jou siek hond gesond sal maak.
Persoon wat lekker kos kook.
Persoon wat my tand kan trek.
Mevrou Jones leer kinders op skool.
As ek siek voel gaan sien ek die persoon.
Jy bel my om 'n brand te kom blus.
Ek is baie trots op my mooi tuin.
Ek bekerm jou teen diewe en skelms.
As jy nie die bord mooi kan sien nie gee ek vir jou 'n bril.