This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 4 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Plekke om antieke geskiedenis voorwerpe te sien
Dit het al gebeur
Papier met iets op wat jy geneem het
Rusperiode in n dag van skool
Uitdrukking op jou mond as jy gelukkig is
Skool boek waarin daar somme is
Gebeur as daar woorde uit jou mond kom
N verstelbare funksie van n kamera
Sinoniem vir Sluipjagter
Italiaanse koffiedrankie
Masjien wat digitale fotos dadelik ontwikkel
Persoon wat jou bedien by n restaurant
As iemand nie meer lewe nie
As iemand mal is
As iemand van n persoon hou