This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 18 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Iets wat jy drink
Jy kan dit doen vir n taxi
Jy kyk dit saam met jou vriende
Jy doen dit as iemand vir jou n grap vertel
Jy kry dit vir jou verjaarsdag
Jy voel dit as jy op n eng plek is
Iets waarop jy sit
Jy eet dit by die flieks
As jy iemand se aandag gee
As jy hartseer voel
Halle smaak soet
Halle sal altyd daar wees vir jou
Wanneer u lekker is
As u n gesprek het
Soet en roomerig
Soet en bruin
Wanneer iemand wil hê jy moet iets koop
Die teenoorgestelde van vriendin