d-klankie Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 3 to 6 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Elke huis het dit.
Hierdie persoon steel goed.
Dit is die dier waarop Liewe Jesus gery het.
Wanneer jy dors is doen jy dit.
Wanneer jy iets goed vir iemand doen, sê ons jy doen 'n goeie ...
As iets nie hier is nie, is dit ...
Een, twee, ... , vier, vyf.
Wanneer iemand nie kan hoor nie.
'n Roos se stingel het dit.
Dit is 'n vrug wat uit baie korrels bestaan.
Ons sê dit as iemand iets vir ons doen.
Hond, vis, padda, donkie.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.