Sosio-ekonomiese kwessies Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 4 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Verwys na 'n probleem
Slegs eienaars van intellekteule eindom het die reg om dit te kopieer
Kroniese bloedsiekte wat die immuunstelsel aantas
Dobbelary lei tot
verwys na mense
Wanneer iemand nie werk kry nie
Geld word aangebied om iemand te beinvloed
Sluit in woorde, slagspreuke, ontwerp, tekens en simbole
Wie konfiskeer vervalste goedere?
'n soort bedrieglike beleggingskema
Wanneer iemand uitgesluit word
'n Beleid waarvolgens voorkeur gegee word aan voorheen benadeelde individue
Aggresiewe optrede wat kan lei tot oorlog en terrorisme
'n Botsing van belange tussen vakbondlede en hulle werkgewer
'n Aggressiewe handeling en behels die gebruik van mag
Wanneer iets vir 'n verkeerde of slegte doel gebruik word
Wanneer jy iets wed waarvan die uitkoms onseker is
'n Uitvinding
'n Kopie van 'n oorspronklike produk
Werkers daag op by die werk maar weier om enige werk te doen

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Sleutelwoorde

Crossword

Lewensvaardigheid

Crossword

Mikro Omgewing

Crossword

Leereenheid 3.1

Crossword

gesk crosword

Crossword

Voedseltegnologie

Crossword

Produksie faktore

Crossword

Brommer en by

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword