Lewensvaardigheid Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 22 clues. Answers range from 4 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Dinge wat goed of suksesvol was.
Om mooi na iets te kyk.
'n Goeie aanraking.
Elkeen is _____________
Wanneer mense nie saamstem nie.
'n Manier om konflik te hanteer.
'n Slegte manier om konflik te hanteer.
'n Reaksie om konfliksituasies te vermy.
'n Negatiewe effek van konflik
Jou gevoelens.
Om iemand te waardeer en te eerbiedig.
Wanneer iemand anders seergemaak word.
'n Persoon wat iemand anders seermaak.
Die belangrikste wet in die land.
Wette wat elke mens behoort te he.
Iets wat jy moet doen.
Jy het die reg op 'n naam en______.
Plat ronde pannekoek wat gebak is in 'n pan.
Die lewenswyse van 'n groep mense.
'n Slegte daad.
Die heilige boek van Islam.
Hierdie mense aanbid in 'n Sinagoge.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Sleutelwoorde

Crossword

Sleutelwoorde

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

PSW-sleutelwoorde

Crossword

PSW 3

Crossword

LO BEGRIPPE

Crossword