This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 5 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Om beter of anders as ander te wees
Ek blink uit daarin.
Om iets oor en oor te doen tot ek goed is daarin
Om beter te word in iets
Versameling prente of woorde oor een onderwerp wet op n karton of papier geplak is
Om goed netjies in volgorde te plaas
Om afhanklik van iets te wees
Wanneer iemand ons kwaad of seer maak en ons wil iets terug doen
Jy moet ander mense en jou eie liggaam
Moeder Taresa het die Nobelprys vir wat ontvang ?