PSW-sleutelwoorde Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 18 clues. Answers range from 5 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die tyd tussen kinderjare en volwassenheid
Die stadium waar jongmense seksueel ryp word en kinders kan voortbring
`n stof wat deur die liggaam geproduseer word
Die manier waaaroor jy aan jou liggaam dink en daaroor voel
`n klein diertjie of plant wat op of in `n ander dier od plant, wat gewoonlik groter is, leef, en sy voedsel van daardie dier of plant kry
die stelsel in die liggaam wat stowwe produseer om te help om siektes te bestry
spesiale selle wat die liggaam produseer om `n bepaalde virus of bakterieë teen te werk
`n baie klein kiem wat die liggaam binnedring en siekte veroorsaak
`n vorm van pyn of ongemak wat deur `n siekte veroorsaak word.
Om nuuskierig oor iets te wees en meer daaroor te wil uitvind
Die persoon wat persone of groepe help om `n argument uit te sorteer of tot `n ooreenkoms te kom
Wanneer mense oor iets verskil en begin baklei
`n oorverteenwoordigde idee van mense, gegrond op algemene opvattings oor ras, geslag of godsdiens
`n groep mense met `n gemeenskaplike identiteit en geskiedenis, wat in dieselfde land woon
Om mense te behandel op `n manier wat wys dat jy hulle verstaan en omgee oor hulle welstand
Stowwe wat in die bloed geplaas word en wat die liggaam teen bepaalde siektes beskerm
Onbillike of diskriminerende gedrag teenoor mense, gegrond op hulle geslag
`n sterk afkeer teen of wantroue van mense van `n ander land

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Sleutelwoorde

Crossword

Voedingstowwe

Crossword

Geskiedenis

Crossword

MIKROORGANISMES

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

PSW 3

Crossword