This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 13 clues. Answers range from 6 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat verband hou met jou liggaam, bv. Groot oë of lang bene
Klein lewende kieme wat die liggaam binnedring en siekte veroorsaak
Om iemand gereeld wreed te behandel, of dit fisies, emosioneel en verbaal is
Wanneer daar verhoed word dat iets gebeur
Wanneer maats jou probeer oorreed om iets teen jou sin te doen, of jou aanmoedig om te verander sodat jy meer soos hulle is
Die gemeenskaplike simbole, geskiedenis, tradisies en kuns van `n nasie se mense
Kwaliteite wat `n person besit, bv. Vreindelik of `n sin vir humor
Om iets te kan goed doen, veral omdat jy dit gelee ren geoefen het
Om die kennis, vaardigheid en krag te hê om iets goed te doen
Gebruike geassosieer met verandering van een stadium na `n ander
Siektes wat van een person na `n ander oorgedra kan word
Of `n person manlike of vroulik is
Medisyne om slanggif teen te werk