This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 18 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Nie mooi of aangenaam nie
Om beter te doen as wat ons voorheen gedoen het.
‘n Gesprek tussen twee mense
Soos ‘n groot mens sal doen
Jou reaksie op ‘n antwoord
Kan nie ‘n deel van jou liggaam gebruik nie
Iets uitgevind
‘n Kort boodskap diens gewoonlik deur selfone gestuur.
Hartseer wees
Dit gaan goed
Dit wat met die liggaam te doen het
‘n Mitiese perd met een horing op sy voorkop
Om iets te kry of aanvaar
Staan op en klap om waardering te wys
Ek kan verstaan
Worstel deur dit (sukkel daarmee)
‘n Elektroniese gestuurde boodskap gewoonlik gestuur deur ‘n rekenaar.
Iemand soos ‘n ouma, oupa, tannie, oom, nefie en niggie.