Skeppende Kunste Kwartaal 1 Hersiening Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 2 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Voordat jy met oefening begin, moet jy eers jou liggaam _____________________.
______________________________ is wanneer jy klank maak deur jou liggaam te gebruik.
Slaginstrumente word geslaan of geskud om 'n ___________________________ te maak.
Die _______________________________ sê hoeveel tellings daar in 'n maat is.
Persoonlike ruimte is die ruimte ___ jou liggaam.
Wanneer iets baie moeite verg, sê ons dit is __________________________.
Ruimte wat deur almal gevorm word, word _________________ ruimte genoem.
Een woord vir: maak iets op soos jy aangaan.
Iets wat jy dra of gebruik wanneer jy optree, word in Afrikaans 'n _________________________ genoem.
Kommunikasie met die liggaam sonder woorde.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Sleutelwoorde

Crossword

Voedingstowwe

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

ê klank

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

PSW-sleutelwoorde

Crossword