This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 2 to 6 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Dit is 'n soort blom.
Ek kyk daarmee.
Wat is die antoniem van vuil?
Wat is die antoniem van agter?
As ek iets kan doen, dan het ek die ___________ om dit te kan doen.
Wat is 'n sinoniem vir stap?
Wat is die antoniem van onder?
Dit is 'n _______ berg.
'n Diertjie wat kan vlieg.
As ek op jou vertrou, dan ____ ek in jou.