Woorde wat met -rt eindig. Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 7 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

As ek vuil is en ek wil skoon word, dan kan ek bad of __________.
Dit is 'n baie donker kleur, soos die nag.
'n Koei waai met sy ______ die vlieë weg.
Lank of _______.
Dit klop binne in jou lyf.
As 'n vorm in vier dele gedeel word.
Dit is 'n ander woord vir koek.
As ons ietsie vir ander mense opvoer, dan hou ons 'n _____________.
As ek iemand bly pla, dan ________ ek hom.
Dit is die derde maand van die jaar

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Homofone

Crossword

OE WOORDE

Crossword

Die Bybel

Crossword

Bywoorde

Crossword

Wie of wat is ek?

Crossword

Sigwoorde

Crossword

ee-woorde

Crossword

ie klank

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword