Homofone Crossword

This printable crossword puzzle has 16 clues. Answers range from 3 to 5 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Jy _________ elke middag jou huiswerk doen.
Die dapper soldaat het baie ________ om in die oorlog te veg.
Hulle eet _________, vleis en aartappels.
Ons ________ per motor na Kaapstad.
Jou _______ klop in jou bors.
Die vloer is so __________ soos 'n klip.
Iemand wat baie geld het is __________ .
_______________ na die sterre.
Onthou om jou vuil kosblik uit jou tas te _________ .
Die ________ het ons vensters stukkend geslaan.
Die ________ waarop ek ry het 'n pap wiel.
'n Ander woord vir netjies, _________.
Ek gaan, ______ jy moet bly.
Die vee is ________, want dit is baie droog.
'n Hond is 'n goeie _________ .
Daardie skoene is baie ____________ .

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

OE en ou

Crossword

Beroepe

Crossword

Woordeskat

Crossword

i/u woorde

Crossword

afrikaans

Crossword

Bywoorde

Crossword

Spelwoorde

Crossword

be-woorde

Crossword

INTENSIEWE VORME

Crossword

Beroepe

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword