This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 6 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ek ry 'n ambulans.
Ek blus vure.
Siek mense kom na my toe.
Jou hare lyk altyd mooi, wanneer jy by my kom draai het.
Ek maak jou pype reg.
Wanneer jou troeteldier siek word bring jy hom na my toe.
Die skelms is bang vir my.
Wanneer daar 'n oorlog uitbreek, is ek opgelei om vir my land te baklei.
As jou kar gebreek het, maak ek hom vir jou reg.
Ek leer kinders om slim te word.
Die gaatjies in jou tande verdwyn na 'n besoek by my.
Die briewe wat jy skryf vat ek na mense se huise.