This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ek steel en hardloop weg
Ek blus vure
Help jou in die vliegtuig
Ek maak kos
Ek bewerk vleis
Help jou met medisyne
noem my Juffrou
noem my Meneer
Ek preek in die Kerk
Ek is in die weermag
Ek skilder of maak beelde
n Dokter wat na jou vel kyk
Ek neem fotos
Jy maak 'n afspraak by my
Ek pas die wet toe en vang skelms
Kom na my as jy siek is
Ek kan jou tande regmaak
EK maak jou troeteldier gesond
Ek laai briewe af
EK oefen vir hardloop kompetisies