This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 13 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Iemand wat jou in 'n restaurant bedien.
Wie hou ons veilig?
Wie leer by die skool?
Wie leer ons by die skool?
Wie hou ons tande mooi?
Wie bestuur 'n bus?
Waar kry ons, ons pos?
Wie sing op CD's?
Wie maak vure dood?
Wie bestuur 'n trok?
Wie maak die kos in 'n hotel of restaurant?
Wie kyk na siek mense en help dokters?
Na wie toe gaan jy as jy siek is?