Type
Crossword
Description

Die man bou huise. Bouer
Die man preek. Predikant
Die vrou help pasiënte. Verpleegster
Die man/vrou hou skool. Onderwyser
Iemand wat in 'n apteek werk. Apteker
Iemand wat hare doen. Haarkapper
Man/ vrou wat 'n skool bestuur. Hoof
Iemand wat foto's as 'n werk. Fotograaf
Iemand wat slegte mense opsluit. Polisie
Iemand wat kos maak in 'n restaurant. Sjef

Beroepe Crossword

Type
Crossword
Description

n Man wat skilder skildernar
Iemand wat n vliegtuig vlieg loods
Iemand wat agter diere in die wiltuin kyk wildbewaarder
Iemand wat huise bou bouer
Iemand wat medisyne verkoop apteker
Iemand wat moordenaars en diewe opspoor speurder
Iemand wat huise en geboue se planne teken argitek
Iemand wat vleis verkoop slagter
Iemand wat sing sanger
Iemand wat siek mense gesond maak dokter
Iemand wat waterpype en toilette regmaak loodgiter
Iemand wat siek diere gesond maak veearts
Iemand wat toneel speel acteer
Iemand wat gedigte skryf digter
Iemand wat fotos neem fotograaf
Iemand wat siek mense help verpleegster
Iemand wat allerhande soet goed bak bakker
Iemand wat studente leer by universiteit lektor
Iemand wat mense laat lag nar
Iemnand wat vir sy land veg soldaat
Iemand wat besighede se boeke boekhouer
Iemand wat mense rond lei gids
Iemand wat kinders leer by die skool onderwyser
Iemand wat aan mense se tande werk tandarts
iemand wat met grond en goters plant boer
Iemand wat jou verdien kelner
Iets wat klere vertoon mannekyn
Iemand wat luister na mense se probleme terapeut
Iemand wat werk in n kantoor klerk
Iemand wat op n skip werk matroos
Iemand wat met houd werk skrynwerker
Iemand wat op n rekenaar tik tikster
Iemand wat op die verhoog dans danser
Iemand wat lekker kos kook kok
Iemand wat onder die grond werk mynner
Iemand wat boeke skryf skrywer
Iemand wat in mense se tuine werk tuiner
Iemand wat mooi klere maak kleremaakster
Iemand wat n taxi bestuur taxibestuurder

Verskillende beroepe Crossword

Type
Crossword
Description

Iemand wat jou in 'n restaurant bedien. kelner
Wie hou ons veilig? polisie
Wie leer by die skool? kinders
Wie leer ons by die skool? onderwyser
Wie hou ons tande mooi? tantarts
Wie bestuur 'n bus? busbestuurder
Waar kry ons, ons pos? poskantoor
Wie sing op CD's? sanger
Wie maak vure dood? brandweer
Wie bestuur 'n trok? trokbestuurder
Wie maak die kos in 'n hotel of restaurant? sjef
Wie kyk na siek mense en help dokters? verpleegster
Na wie toe gaan jy as jy siek is? dokter

Lien se lankstaanskoene Crossword

Type
Crossword
Description

Naam van Lien se skool Jakaranda
Lien se beste maat Wouter
Rede waarom Pa in die tronk is. bedrog
Pa se beroep. Prokureur
Lien doen die volgende werk uit desperaatheid ___. Bedel
Lien wil van haar probleme ontvlug deur na skool te ___. reis
Ma ontvlug deur te ___. drink
Braam ontvlug deur by ___ se huis te kuier. Deon
Tibbey se hoek word ___ - corner genoem. Entertainment
Roos se dogter werk by die ___. agency
Die deel van Tibbey se liggaam wat vergruis is. bene
Die rol wat Lien in die skoolopvoering speel. Maria
Millennium Creation is 'n ___. haarsalon
Malie se tuin is 'n ___ teetuin
Na wie se musiek luister Lien? Gee net die naam. Norah
Ons weet aan die einde ___ Lien haar ouers, want sy besoek hulle. vergewe
Wie het Lien in die straat gesien? Gee sy bynaam. Kuifie
Wat het Lien op haar kop gedra om haar te vermom? pruik
Wat bou Hein vir Tibbey? 'n Tipe r___. rolstoel
Wat studeer Lien na skool? drama

BLOKKIESRAAISEL Crossword

Type
Crossword
Description

Die tiende maand van die jaar oktober
Die vierde maand van die jaar april
Die persoon wat tande regmaak tandarts
Die dag na Saterdag Sondag
Die seisoen wanneer ons swem somer
Die seisoen na winter lente
Die persoon wat 'n gedig skryf digter
Die persoon wat ander lande besoek toeris
Jy eet dit saam met koffie/tee beskuit
Die eerste ete van die dag ontbyt
Die laaste ete van die dag aandete
Die maaltyd in die middel van die dag middagete
Een woord vir "in die aand" saans
Die persoon wat die skool bestuur skoolhoof
Die meervoud van "kind" kinders
Die verkleinwoord van "kind" kindjie
Die meervoud van "speelding" speelgoed
Ek eet met 'n mes en 'n __________ vurk
Baie moeg is ______________ doodmoeg
Baie duur is _______________ peperduur
Die antoniem vir "vinnig" stadig
Die antoniem vir "baie" min
Die persoon wat jou onderrig onderwyser
Goed, beter , die _________________ beste
Die vroulike vorm van "buurman" buurvrou
Die mervoud van "buurman" bure
Mens gaan eers na die _______________ en dan na die hoëskool laerskool

Bybel Blokraai Crossword

Type
Crossword
Description

Wat word die eerste vyf boeke van die bybel genoem? DieWet
Watter insek hou Johannes van? Springkaan
Watter Apostels was eerste geroep PetrusenAndreas
Wie het haar seun aan die Here toegewy? Hanna
Wie was Moses se vrou? Sippora
Watter Israelitiese vrou het 'n koningin van Persië geword? Ester
Wie was die vrou van Agab wat die profete dood gemaak het? Isebel
Op watter dag het God die plante gemaak? Derdedag
Wat was Jesus se pa se beroep? Skrynwerker
Wat is die korste vers in die bybel? Jesus het geween
Wat is die oudste boek in die bybel? Job
Watter Engel het aan Maria verskyn? Gabriel
Watter getal was baie prominent in Moses se lewe? Veertig
Wie het Jesus se liggaam geneem en begrawe na die kruisiging Josef van Armathea

PSW Gr 4 Kwartaal 2 - Emosies,groepwerk,afknouery Crossword

Type
Crossword
Description

Dit is wat ons voel emosies
Jy word kwaad wanneer jou geluk bedreig word of jy nie veilig voel nie woede
Dit is n emosie wat jou gelukkig maak liefde
Jy is bang vir dinge wat jou kan seer maak vrees
Jy is senuweagtig en bang angs
n Beplande taak waar meer as een persoon aan werk projek
Gaan jul spelling na en werk netjies projekwenke
Om deur dinge wat gesê of gedoen word iemand seer te maak afknouery
Iets wat die wet mens toelaat om te doen regte
Voedingskrag of kos Voeding
Slegte behandeling of wreedheid teenoor iemand mishandeling
Iets wat jou ndiens laat verrig verantwoordelikhede

Taalleer Hersiening No.1 Crossword

Type
Crossword
Description

Verkleining van die woord tussen hakies- Die seun dra 'n (broek). broekie
Gee die meervoud van die woord tussen (hakies). Pa en Oupa dra (hemp). hemde
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Die stoel (op wat) Oupa sit, is stewig. waarop
Gee een woord. My (ma se suster) gaan saam met ons vakansie hou. tannie
Gee die verkleining van die woord tussen hakies. Die kinders bou (torings) op die strand. torinkies
Intensiewe vorm van die woord tussen hakies. Pa is 'n (vet) man. spekvet
Intensiewe vorm - Die speelgoedpop was (goedkoop) spotgoedkoop
Gee die vergrotende trap van die woord tussen hakies. Die pa is (oud) as die ma. ouer
Gee die korrekte samestelling. Die seuns dra (kind + skoene). kinderskoene
Gee die regte vorm van die woord tussen hakies. Deon Meyer skryf die (goed) speurverhale. beste
Kies die korrekte antwoord. Die meisie oor(wie/wat) hy skryf is 'n Suid-Afrikaner. wie
Die man (wie/wat) die boek skryf het in Klerksdorp grootgeword. wat
Voltooi die sin met die korrekte lidwoord in die oop spasie. Om (...) mens te laat lag, moet jy snaaks wees. 'n
Korrekte lidwoord. Ek het (...) beste tyd van my lewe. die
Gee die intensiewe vorm. Dit was 'n (lekker) burger. smullekker
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Ek is mal oor (rooster) tamaties. geroosterde
Skryf die getal in woorde. (40) veertig
Vul die ontbrekende voorsetsel in. Hulle het mekaar _____ 'n vriend ontmoet. deur
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. "As jy 'n (uitstaan) diens lewer, sal mense jou ondersteun. uitstaande
Gee die antoniem vir die woord tussen hakies. Om 'n besigheid te bestuur moet jy (ongeduldig) wees. geduldig
Gee 'n persoonsnaam van die woord tussen hakies. (Iemand wat 'n winkel bestuur.) bestuurder

Die kruppel engel Hoofstuk 6 Crossword

Type
Crossword
Description

Met wie kom Tina weer op die dorp na haar naweek by die huis? Coetzees
Waarheen gaan Tina om haar dag om te kry? kerk
Wie is ook in die VGK-kerk? Loisie
Die kerk het voorheen as die ______________kerk bekend gestaan. sending
Die kinders wat nie ___________ by die huis kry nie, mag van die toebroodjies eet by die kerk. kos
Dominee ______________ wou met Tina oor Jakob praat, maar daar was 'n lang ry mense wat gewag het om hom te groet. Buffel
Hoe het die dominee gevoel toe Jakob dood is? hartseer
Die dominee wonder wat Jakob vir Tina daardie aand van die ________________ gesê het. biduur
Die graad 8 se Sondagskoolonderwyser is meneer __________________. De Bruyn
Die mense se die dominee het kwaai______________ . honde
Niemand kon by die dominee se ___________________ inkom nie. erf
Wie het net by die dominee se erf ingeloop? Jakob
Dominee Buffel het vir Jakob geleer hoe om aan 'n _________ te klop. deur
Jakob moes nie sommerso by mense se _________ inloop nie. huise
Jakob het na die dominee verwys as die _____________ . oupa
Die dominee se __________ was grys. hare
Waar het dominee Buffel vir Jakob afgelaai? sopkombuis
Wat is die naam van die vrou by die sopkombuis wat vir Jakob al baie gehelp het? Sanna
Van watter vervoer maak Loisie se oom gebruik? perdekar
Toe Jakob by die hoof se kantoor uikom, dra hy 'n _____ met 'n das en hy lyk baie netjies. pak
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom,is sy ____________ skoon. gesig
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, lyk dit of hy __________. glimmer
Jakob bestuur self 'n motor en hy ______________ nie meer nie. ryloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom , was sy gesig nog steeds erg ___________. vermink
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy nog moeilik ___________. geloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy weer vir Tina 'n ____________gegee. boodskap
Wat sê Jakob moet Tina vir juffrou Dale wys? gedig
Waarheen moes juffrou Dale die naweek gaan? Gariepdam
Watter kursus moet juffrou Dale gaan bywoon? klaskamerbeheer
Wie het saam met juffrou Dale die kursus bygewoon? Juffrou Cline
Wat is die skoolhoof se van? Roode
Wat is die EBW en Kuns juffrou se van ? Dale
Wat is die Skeinat en Wiskunde meneer se van ? Leonard
Wat is die Engelse juffrou se van ? Cline
Wat is die Afrikaanse juffrou se van ? Avenant
Wat is die L.O. meneer se van ? Rheeder
Wat is die Biologie meneer se van ? Els
Wat is die MSW meneer se van ? Viljee
Watter graad is die teikengroep van Tina se gedig? agt
Vir wie stel die gedig voor? personeellede
Wat sal Tina vir die koerant teken? spotprente
Hoe voel Tina oor Jakob se dood? hartseer

13 Spookstories Crossword

Type
Crossword
Description

Waar bevind Liam hom in die storie, Modderdonker Christiaan? begrafplaas
Dink jy Liam se kis is net so groot soos tannie Janet s'n? Nee
Hoe lyk die mense wat om die graf staan? hartseer
Voltooi die volgende uitdrukking: Optelgoed is ... hougoed
In die storie, Optelgoed, staan iemand met ballone in hul hand. Wie is dit? ballonverkoper
Rozanne, het 'n _______ in die parkie opgetel. selfoon
Watter beroep beoefen Sharon in die storie, Koue Ontvangs. Onderwyser
Waar woon Sharon Becornie? Rietfontein
Dink jy Sharon is bang vir spoke? Nee
In Koue Ontvangs, het die vrou agter die toonbank 'n _____ in haar hare. bolla

Die kruppel engel hoofstuk 2 Crossword

Type
Crossword
Description

Kies die korrekte antwoord. Ma Lettie is(frusteerd/geskok/kwaad) as sy hoor Tina wil na die dorpskool gaan. kwaad
Vul die ontbrekende woord in . By Rising star kry Tina alles _____________. verniet
Tina het ook________________ skool toe en terug. vervoer
Watter tipe werk wil Tina nie eendagdoen nie. huiswerk
Ma Lettie sê Tina is baie ________________. (klagte) lui
Wat leer die dorpskool nie vir die kinders nie naaldwerk
Wat het Tina se ma op haar uitgegooi toe sy sê sy het by Stefaans Marais geld gevra vir skool? waswater
Tina se boetie se naam is__________________. Klein Attie
Tina se sussie se naam is_____________________. Maaghret
Vul die ontbrekende woord in . tina besef nadat haar ma haar so geslaan het dat Stefaans Marais haar _______________________ pa is. biologiese
Tina lyk anders as die ander bruin kinders omdat haar pa ___________ is. wit
Hoe oud was Ma lettie toe sy swanger geraak het met Tina? sestien
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat Tina se pa 'n _________________ van die Kaap was. Slams
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat Tina se pa ______________ is. dood
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat sy nie Tina se pa se __________________ geken het nie. familie
Ma Lettie wil nie oor ______________________ praat nie. Jakob
Op wie se plaas werk Pa At? Coetzee
Watter tipe werk doen Pa At? arbeider
Wanneer Pa At baie kwaad is, kry hy _______________. stilstuipe
Ma Lettie sê dat Pa At net ________________ drink. naweke
Waarvoor is die geld wat die prokureur elke maand vir Ma Lettie inbetaal? onderhoudgeld
Wie is die meeste van die tyd dronk? Ant Merlin
Wou Pa At met 'n mes steek. Evaan
Oom Ketot se vrou? Ant Sanna
Die bruin woonbuurt se naam. Van Noodt