Beroepe Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 39 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

n Man wat skilder
Iemand wat n vliegtuig vlieg
Iemand wat agter diere in die wiltuin kyk
Iemand wat huise bou
Iemand wat medisyne verkoop
Iemand wat moordenaars en diewe opspoor
Iemand wat huise en geboue se planne teken
Iemand wat vleis verkoop
Iemand wat sing
Iemand wat siek mense gesond maak
Iemand wat waterpype en toilette regmaak
Iemand wat siek diere gesond maak
Iemand wat toneel speel
Iemand wat gedigte skryf
Iemand wat fotos neem
Iemand wat siek mense help
Iemand wat allerhande soet goed bak
Iemand wat studente leer by universiteit
Iemand wat mense laat lag
Iemnand wat vir sy land veg
Iemand wat besighede se boeke
Iemand wat mense rond lei
Iemand wat kinders leer by die skool
Iemand wat aan mense se tande werk
iemand wat met grond en goters plant
Iemand wat jou verdien
Iets wat klere vertoon
Iemand wat luister na mense se probleme
Iemand wat werk in n kantoor
Iemand wat op n skip werk
Iemand wat met houd werk
Iemand wat op n rekenaar tik
Iemand wat op die verhoog dans
Iemand wat lekker kos kook
Iemand wat onder die grond werk
Iemand wat boeke skryf
Iemand wat in mense se tuine werk
Iemand wat mooi klere maak
Iemand wat n taxi bestuur

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Maniere van boer.

Crossword

Handel

Crossword

Sleutelwoorde

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Beroepe

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword